
If you are experiencing difficulty please contact us at
Tel no: +27 (0) 12 326 6770 or email us at besprekings@kultuurtuiste.org.za
Return to our siteOntsnapkamer | Escape Room

Pick a Date
Pick a Time
Duration: 1 hours
Price per Person from: R160.00
Price per Child from: R110.00 (12-17 jaar [geen kinders jonger as 12 jaar nie] | 12-17 years [no children younger than 12 years])
Baie welkom by die Toekomsbou Museumteater se ontsnapkamer! Hier word jy teruggeneem in tyd en beland in 1902, aan die einde van die Anglo-Boereoorlog. Elke span het 60 minute om hul pad terug te vind na die hede.
Die span het twee missies:
- Onstyfer die leidrade om die sleutels of wagwoorde te vind wat elke vertrek sal oopsluit – beweeg per dekade deur die museum tot die hede binne die 60 minute tydlimiet.
- Binne die eerste vertrek sal jy ‘n leidraad moet opspoor wat jou sal lei tot die eerste legkaartstuk versteek in die tweede vertrek. Agterop daardie legkaartstuk is die leidraad wat jou sal lei tot die opeenvolgende legkaartstukke. Voltooi die legkaart vir ‘n spesiale bonus aan die einde van jou reistog.
Dink jy, jy kan jou pad terug vind na die hede? Kom vind uit!